SA stuur nog troepe na DRK na 50 dros

Sowat 500 soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag vertrek eersdaags vir twaalf maande na die ontstuimige Republiek van die Kongo.

Die soldate sal na hul bestemming vlieg met VN-huurvlugte. Selepe het gesê die gebruik van VN-huurvlugte is nie as gevolg … Lees verder

Klagtes teen oproerige soldate stil-stil laat vaar

‘n Militêre hof in Heidelberg het Dinsdag klagtes van openbare geweld teen soldate stil-stil laat vaar.

Die oproerige soldate het in Augustus 2009 onwettig na die Uniegebou opgeruk en chaos veroorsaak om ‘n salarisverhoging van 30% te eis.

“Die klagtes … Lees verder

Nederland kan dalk soldate na Afrika stuur

Die Nederlandse regering kan dalk soldate vir vredesoperasies na Afrika stuur. Die drie lande wat oorweeg word, is Soedan, Somalië en die DRK.

Die Nederlandse oggendkoerant Algemeen Dagblad berig dat die Nederlandse minister van ontwikkelingsamewerking Bert Koenders die premier, Jan … Lees verder