En dat die stuk sy betekenis in die vertaling verloor het, is maar net nog ‘n verskoning. Woorde wat eenkeer geuiter is, kan ongelukkig nie teruggetrek word nie, en dit is iets waarmee hy maar moet vrede maak.
Ek wonder
… Lees verderEn dat die stuk sy betekenis in die vertaling verloor het, is maar net nog ‘n verskoning. Woorde wat eenkeer geuiter is, kan ongelukkig nie teruggetrek word nie, en dit is iets waarmee hy maar moet vrede maak.

… Lees verderIn ‘n vorige verklaring oor Israel het die regering hulle stilswye en verdraagsaamheid teenoor Zimbabwe se geliefde leier, Robert Mugabe, se streke verdedig en vir die Israeli ambassadeur vertel dat hulle, (die SA regering) baie besig is om die sake

… Lees verderWat wel interessant was in Beeld vanoggend was die feit … Lees verder
Wat wel interessant was in Beeld vanoggend was die feit … Lees verder
Die geweld is deel van die betrokke spel. Aksies, reaksies en sintuiglike waarnemings wat ek beskryf is wat ek dink mens sal ervaar indien die ding in werklikheid sou gebeur het.
Die MP 40 se gepersde staalgreep sweet taai en … Lees verder

Mnr Kriel, ek hoop jy slaag daarin om die polisie suksesvol hof toe te neem en die mag vir miljoene te dagvaar.
Mag die meerderheid van die eerlike Jan Publiek die wapen opneem teen die polisiemag en hulle ook so … Lees verder

Indien u so gek sou wees om te glo dat die huidige regering die misdaadsyfers met 7% tot 10% per jaar kan laat afneem, het ek geen hoop vir u nie. Want net ʼn gek sien die feite en ignoreer … Lees verder

Ek weet dat jy by een van die twee tydskrifte gewerk het of vir hulle geskryf het, maar nou wonder ek, glo jy al die politieke onsin wat jy en jou medewerkers deur die tydskrifte in die volk se kele … Lees verder

Ek sal nie kan sê of sy familie dieselfde politieke oriëntering gehad het as hyself nie, maar weereens kom sekere dinge sterk na vore. Die sogenaamde monsters na wie hy verwys, diskrimineer nie, nie as dit kom by diefstal van … Lees verder

Diewe diskrimineer nie, dankie tog. Dis vir my hartsverblydend om te sien dat die gemiddelde dief en skelm nie 'n rassis is wat aandring daarop om slegs blankes te teiken nie.
Dit spreek duidelik uit die insident waar die … Lees verder
Die adjunk-minister se stelling dat mense van buite met vaardighede ingevoer moet word, is ‘n totale absurditeit wat aan waansin grens. Die invoer van vaardige mense sal geensins die probleme in dié land van ons oplos nie. Dis net ‘n … Lees verder