Euforie in Duitsland ná sokkeroorwinning

Miljoene mense dwarsdeur Duitsland het gisteraand tot in die vroeë oggendure feesgevier ná hul span dié van Argentinië met 1-0 geklop het om die voetbalwêreldbeker in te palm.

Die jong speler Mario Götze, wat gisteraand vir die eerste keer sy … Lees verder

Brug in Wêreldbekersokkerstad stort ineen

‘n Oorbrug wat inmekaargetuimel het, het die dood van twee mense in Brasilië veroorsaak. Die oorbrug is nagenoeg vyf kilometer vanaf die stad se wêreldbekerstadion geleë.

Die brug het op ‘n bus se voorkant en ‘n motor ineengestort. Dit is … Lees verder

Eskom staak nie meer

Suid-Afrikaanse vakbonde het hul dreigement van ‘n staking by die kragvoorsieningsmaatskappy Eskom laat vaar nadat hulle ‘n hoër loonaanbod ontvang het, waarmee vrese oor elekrisiteitsvoorsiening tydens die sokkerwêreld besweer is.

Wydverspreide kragonderbrekings sou ook vervaardigings- en mynmaatskappye se produksie inkort.… Lees verder

Verloor kan tot swart geweld lei

Ek het gister met ‘n gematigde en welsprekende  swart werker by ‘n groot winkel in Johannesburg oor vanmiddag se sokker gesels en hy het my ondubbelsinnig gewaarsku oor lelike dinge wat gaan gebeur indien Bafana teen Meksiko verloor. Hy het … Lees verder

Vat sommer die hele jaar vakansie!

Die skielike aankodiging dat môre ‘n vakansiedag gaan wees, toon in welke mate die sokkerwêreldbeker besig is om die land se produktiwiteit en eerlikheid, wat reeds onder verdenking staan, verder te ondergrawe. Intussen het die ANC-minister van finansies volgens ‘n … Lees verder

‘Blanke bomplanters gevang’

Terwyl daar reeds weke lank voorspel word dat die ANC-regering op die vooraand van die sokkerwêreldbeker tot ‘n magsvertoon sal oorgaan, het die minister van polisie Nathi Mthethwa vandag aangekondig dat “blanke suprematiste… bomme in swart woonbuurtes wou stel”, maar … Lees verder

Wat lê na die sokkerwêreldbeker?

In die grootste nasiebouprojek op aarde probeer die ANC om die Nuwe Suid-Afrikaanse nasie in ‘n eenheid saam te snoer.  Miljarde rande is reeds gespandeer om die diep klowe tussen Suid-Afrika se volkegemeenskap te oorbrug deur sport as saambindende faktor

Lees verder

Kom ons stop die Wêreldbeker!

Volgens ‘n berig in Beeld van 6 April het daar meer as 1 miljoen se onverkoopte kaartjies vir die Sokkerwêreldbeker teruggekom na Suid-Afrika. Hoeveel kaartjies nou al werklik verkoop is, slegs 10 weke voor die begin van die toernooi, sal … Lees verder

Afrikaners behoort Nederlandse sokkerspan te ondersteun

Hollandse sokkerondersteuner... heel BoeremeisieVanoggend is my sewejarige seuntjie skool toe met gewone klere as deel van die opbou na die Sokkerwêreldbeker wat oor 100 dae afskop. Al die kinders moes groen, geel en wit dra.

Die ANC se manipulasie van sport vir politieke … Lees verder

Pieter Mulder ‘beledig’ deur Pretoria-naamsverandering

Pro-Pretoria-betoging deur die VF Plus-jeugDr. Pieter Mulder van die Vryheidsfront Plus het hom in ‘n verklaring teen die versnelde naamsverandering in Pretoria uitgespreek. Mullder meen “Die ANC in Pretoria se verhaasde pogings om die stad se naam voor die Wêreldbekersokkertoernooi te verander, dryf Suid-Afrikaners Lees verder

Dít lieg jy mos, minister Ndebele!

Ek wonder wat kwalifiseer ‘n ANC-kader om minister van vervoer te word? Is dit iemand wat al in ‘n taxi gery het of moet jy minstens oor jou eie blouligkonvooi beskik wat sy bes probeer om lukrake voetgangers van die … Lees verder