Afrikaners behoort Nederlandse sokkerspan te ondersteun

Hollandse sokkerondersteuner... heel BoeremeisieVanoggend is my sewejarige seuntjie skool toe met gewone klere as deel van die opbou na die Sokkerwêreldbeker wat oor 100 dae afskop. Al die kinders moes groen, geel en wit dra.

Die ANC se manipulasie van sport vir politieke … Lees verder

Kommunikasiesentrum 2010 gestroop

Tot die verleentheid van Sepp Blatter en FIFA, het die 2010-kommunikasiesentrum vir 900 joernaliste in Braamfontein, Johannesburg vanmôre omstreeks 9-uur onder ‘n grootskaalse rooftog deurgeloop. Kommunikasie- en videotoerusting van etlike miljoene rande is gebuit.

FIFA se Blatter, wat reeds by … Lees verder

Sokkergaste moet kennis neem van barbaarsheid

Die moordtog wat elke dag in Suid-Afrika voortduur op soortgelyke wyse as die moord op mnr Kobus Snyman van Midrand die afgelope naweek, dui op ‘ n kommerwekkende element van barbaarsheid wat in Suid-Afrika heers. So sê mnr Jaco Mulder, … Lees verder

‘n Mesvaste sokkerbaadjie?

’n Mesvaste baadjie het die Suid-Afrikaanse reëlingskomitee van die Wêreldbeker-sokkertoernooi boos, luidens ‘n berig in Die Burger.

Protektorvest.com, ‘n Britse maatskappy, se baadjies bied glo beskerming teen mesaanvalle. Dit is egter nie koeëlvas nie.

Rich Mkhondo, kommunikasiehoof, sê dis ‘n … Lees verder

Eie norme, en basta met die wêreld

Te midde van ‘n resessie is Suid-Afrikaners deur verskeie vorme van belasting ingebind by die grootste sportskouspel wat die land waarskynlik in ‘n geruime tyd sal aanbied.

Die 2010- Fifa-wêreldbeker-eindtoernooi is veel, veel groter as die rugby- en krieketbekertoernooie saam … Lees verder