Republikeine druk wetsontwerp teen VN-lidmaatskap deur

‘n Republikeinse wetsontwerp van die Huis van Verteenwoordigers het onder die radar deurgeglip wat die Verenigde State van Amerika se lidmaatskap van die Verenigde Nasies se einde kan beteken.

Die wetsontwerp, wat deur Mike Rogers, ‘n Republikein uit Alabama voorgestel … Lees verder

Brief: Is daar nog hoop vir ʼn volkstaat vir Afrikaners?

Die volkstaatgedagte vir Afrikaners bly sluimerend en ontlok die spesifieke vraag of Afrikaners nog enigsins in onafhanklikheid belangstel. Daar is weliswaar ʼn “klein” groepie Afrikaners wat dink en glo sesessie is die enigste oplossing vir oorlewing en bewaring van volksidentiteit. … Lees verder

Wie het toegang tot SA se deurtastende spioenasie?

Die “grootste lekkasie van geheime dokumente in demokratiese Suid-Afrika se geskiedenis” deur Al Jazeera bevat glo ‘n dokument wat deel is van die Suid-Afrikaanse spoke se Handboek van tegniese intelligensiebeleid en -prosedures.

Dié dokument is ‘n aansoekvorm wat agente in … Lees verder

Nuwe bankreëls verwater Europese soewereiniteit

brusselDie EU se ministers van Finansies het Woensdag ‘n bankunie-ooreenkoms bereik wat Brussel ongekende nuwe magte sal gee om te verhoed dat banke wat ineenstort die ekonomie knou, het amptelike bronne gesê.

‘n Bron binne die Franse ministerie van finansies … Lees verder