Soektog na vermiste vrou afgeskaal

Die soektog na die vermiste Annetjie Myburgh van die Elanzeni-distrik naby Barberton is afgeskaal.

Myburgh is Woensdag as vermis aangegee nadat sy nie by die werk opgedaag het nie.

Daar was in die afgelope sewe weke twee inbrake en vier … Lees verder

Nog lande sluit by soektog na AirAsia-vlug aan

Die lugsoektog na die Air Asia-vliegtuig met 162 mense, wat oos van Java verdwyn het, sal Dinsdagoggend voortgaan.

Daar is nog geen aanduidings van waar die vliegtuig kon geval het nie.

Twee oliekolle is in die see opgemerk, terwyl ‘n … Lees verder

AirAsia-vliegtuig vermoedelik op seebodem

Daar word vermoed dat die vermiste AirAsia-vliegtuig van vlug QZ8501 wat Sondag tussen Surabaya en Singapoer verdwyn het, op die bodem van die see verkeer. Die soektog daarna word vanoggend voortgesit.

Die lugredery het verklaar dat hy alle pogings steun … Lees verder