All Blacks, Springbokke speel in Soweto

Die All Black-afrigter Graham Henry het onbedoeld onthul dat Nieu-Seeland en Suid-Afrika hul drienasiesrugbywedstryd op 21 Augustus by die Soccer City-stadion in Soweto sal speel.

Suid-Afrikaanse amptenare moet steeds hul besluit aankondig om die wedstryd van Ellispark in Johannesburg te … Lees verder

Sokkerkaartjies verkoop nie

Minder as 100 000 kaartjies is aan aanhangers van die ses Afrika-lande wat aan die 2010 Wêreldbeker-sokkertoernooi gaan deelneem, verkoop, het die uitvoerende hoof van die plaaslike reëlingskomitee, Danny Jordaan, Dinsdag gesê.

Jordaan is ook bekommerd omdat min plaaslike aanhangers … Lees verder