Kaapse rampbestuur op hoë gereedheidsgrondslag

Rampbestuurspanne in Kaapstad is op hoë gereedheidsgrondslag te midde van gure weer wat van vandag af verwag word.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê dit is die eerste van ‘n reeks kouefronte wat die week oor die Skiereiland sal beweeg.

Swaar reën, … Lees verder

Snerpende koue oor binneland verwag, swaar reën vir Kaap

Vrystaters en Gautengers kan van vroeg aanstaande week snerpende koue verwag.

‘n Weerstelsel gaan van Maandag af tot gevolg hê dat die kwik in die binneland skerp gaan daal en die kwik gaan net-net tot meer as 14 grade styg. … Lees verder

Bergpasse sluit, plakkershutte oorstroom, beurtkrag aangepas

Sneeu en ysige windtoestande kom sedert Dinsdagaand voor oor die grootste dele van die hoogliggende gebiede in die Oos-Kaap en omliggende gebiede.

‘n Woordvoerder sê sneeu is ook in Lesotho en die Oos-Vrystaat aangemeld. Verskeie bergpasse moes gesluit word.

Nat … Lees verder

Tweede kouefront sal binneland laat bibber

Die vroeë sneeu op die Drakensberg se pieke is ‘n moontlike aanduiding dat Suid-Afrika ‘n bitter koue winter kan ondervind.

Intussen sal ‘n tweede kouefront wat oor die binneland inbeweeg, vandeesweek sy verskyning maak.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê die front … Lees verder

Koue weer vir VSA, warm weer vir Rusland

Besondere koue toestande teister steeds groot dele van Amerika. In die noordoostelike gebiede van die land het Amerikaners deurgeloop onder hul vierde winterstorm die maand.

Die kouefront het na dele in die suide uitgebrei, terwyl die middel-Atlantiese-streek ook deurloop onder … Lees verder

Kaap van storms

kaapstormsTwee kouefronte beweeg in die rigting van die Kaap en sal na verwagting swaar reën, koue, oorstromings, sneeu, stormsterk winde en onstuimige seetoestande veroorsaak.

‘n Weervoorspeller van die Suid-Afrikaanse Weerdiens, het gesê die eerste front sou die Moederstad Dinsdag getref … Lees verder

Koue kom, krag beur

koueRampbestuur in die Suid-Kaap en Klein Karoo is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag na waarskuwings van swaar reën en sneeu in die streek.

Die nasionale weerkantoor het ‘n waarskuwing uitgereik van ongunstige weerstoestande in die Wes-Kaap oor die volgende paar dae.… Lees verder