Meer as sewentig amptenare is tans in die agt Metro’s geskors. Dit is deur die Minister van Samewerkende Regering, Des van Rooyen bekend gemaak in `n geskrewe antwoord op `n parlementêre vraag.
Dit kom te midde van vier Metro’s wat … Lees verder
Meer as sewentig amptenare is tans in die agt Metro’s geskors. Dit is deur die Minister van Samewerkende Regering, Des van Rooyen bekend gemaak in `n geskrewe antwoord op `n parlementêre vraag.
Dit kom te midde van vier Metro’s wat … Lees verder
‘n Onbekende man (31) is in hegtenis geneem in Springs Maandag vir die besit van onverwerkte goud ter waarde van R50 miljoen.
‘n Woordvoerder van die Valke in Noordwes, Tlangelani Rikhotso, sê die onverwerkte goud was versteek in die enjinkompartement.… Lees verder
Negentien polisiebeamptes en twee beamptes van binnelandse sake sal na verwagting vandag weer in Zeerust in die hof verskyn.
Dit volg nadat hulle glo in November verlede jaar smokkelaars by die Kopfonteingrenspos tussen Suid-Afrika en Botswana gehelp het om onwettige … Lees verder
Die ministerie van Verdediging het berigte ontken dat die minister, Nosiviwe Mapisa-Nqakula ‘n jong vrou van Burundi met ‘n vervalste paspoort op ‘n staatsvliegtuig in die land ingesmokkel het.
Volgens die Sunday Times het die minister in Januarie 2014 haar … Lees verder
Sestien grensbeamptes en drie amptenare van binnelandse sake sal na verwagting binnekort in die Zeerust-landdroshof verskyn.
Hulle het na bewering smokkelaars by die Kopfontein-grenspos tussen Suid-Afrika en Botswana gehelp.
Die Valke het die amptenare aan diens Woensdag in hegtenis geneem. … Lees verder
Volgens die polisie is vyf mense in Witbank in Mpumalanga vasgetrek vir handel in onwettige sigarette.
Die sigarette ter waarde van miljoene rande is in hul besit gevind.
Kol. Leonard Hlathi, woordvoerder van die polisie, het gesê die polisie het … Lees verder
‘n Bejaarde man en ’n vrou wat in besit van Mandrax met ’n geskatte straatwaarde van R1,2 miljoen betrap is, het Maandag in die Kimberley-landdroshof verskyn, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) in ‘n verklaring gesê.
Die saak sal tot 8 … Lees verder
Die Valke het 17 mense in hegtenis geneem nadat hulle op ‘n onwettige diamanthandelnetwerk in vier provinsies gelyktydig toegeslaan het.
‘n Woordvoerder sê die mense is in Kimberley, Bloemfontein, Johannesburg en Vryburg in hegtenis geneem. Sommige van die mense het … Lees verder
President Jacob Zuma se seun Edward is betrokke in ‘n stryd met SAID.
Die inkomstediens beweer hy smokkel sigarette en steek miljoene weg van die wins wat hy maak.
Zuma se regstryd met die SA Inkomstediens het in 2011 begin, … Lees verder
‘n Vyf-en-veertig-jarige Malawiër sal na verwagting vandag in die Musina se landdroshof om borgtog aansoek doen nadat hy met harde dwelms gevang is.
Hy is vasgetrek vir die beweerde smokkel van heroïentablette ter waarde van R19 miljoen in hegtenis geneem.… Lees verder
‘n Chinese vrou is in die streekhof in Kemptonpark aan die Oos-Rand tot ‘n boete van R50.000 of drie jaar tronkstraf gevonnis nadat sy probeer het om ivoor deur Suid-Afrika na Hongkong te smokkel.
Sy is een van talle Asiese … Lees verder
‘n Polisielid en ‘n amptenaar van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens verskyn vanoggend in die landdroshof op Komatipoort op aanklagte van dwelmsmokkelary.
Hulle is by die Lebombogrenspos in Mpumalanga in hegtenis geneem omdat hulle blykbaar ‘n taxibestuurder van Mosambiek gehelp het om … Lees verder