Leon Lemmer: Britse en Amerikaanse misleiding oor die Katyn-massamoord

Die Katyn-massaslagting het gedurende die Tweede Wêreldoorlog en daarna opslae gemaak. Katyn word Kah-thin uitgespreek (Daniel Ford, bron hier onder, Kindle 214). Ek gaan hierdie gebeurtenis belig om aan te toon hoe regerings en die massamedia inligting weerhou of verdraai … Lees verder

Plaasmoorde: Die slagting van wit boere in syfers

Daar is ‘n aansienlike toename in plaasaanvalle in Suid-Afrika sedert 2012 sê die Transvaalse Landbou-unie (TLU SA).

Die statistiek sluit plaasaanvalle en moorde in wat sedert 1990 tot Junie 2016 plaasgevind het.

‘n Totaal van 1 824 moorde is aangemeld … Lees verder

Massive Attack speel vir Palestyne

Die invloedryke Britse groep Massive Attack het in Byblos in Lebanon opgetree om geld vir Palestyne in vlugtelingkampe in te samel.

Dit was hul enigste optrede in die Midde-Ooste opgedra aan die kinders van Gasa. Massive Attack het Israel se … Lees verder