‘Apartheidslagoffers’ kan nie van Ford, IBM eis sê hof

Sogenaamde slagoffers van apartheid in Suid-Afrika kan nie voortgaan met regsgedinge teen die motorvervaardiger, Ford en die rekenaarreus IBM, oor hulle destydse sakebedrywighede in Suid-Afrika nie.

Dié maatskappye het glo meegewerk om die destydse stelsel in stand te hou, volgens … Lees verder

Hewitt gaan huistoe

Die gewese tennisster, Bob Hewitt, se aansoek om verlof tot appèl teen sy skuldigbevinding en vonnis is in die Hooggeregshof in Pretoria tot 19 Junie uitgestel.

Hy is dié week deur regter Bert Bam tot effektief ses jaar tronkstraf gevonnis … Lees verder

Australiese premier tob dat gyselnemer nie terreurlys haal

Die Australiese premier, Tony Abbott het dit bevraagteken dat die man wat verantwoordelik was vir Maandag se gyselaarsdrama in Sydney, se naam nie op die land se terreurlys was nie.

Abbot sê hy wil ook weet hoe Monis, wat op … Lees verder

SA wag steeds vir kerkramp-oorskot

Suid-Afrikaners wag steeds dat die liggame van diegene wat in die kerkgebouramp in Lagos in Nigerië dood is, na Suid-Afrika teruggebring word.

Daar het glo 85 Suid-Afrikaners omgekom in die ramp by die Synagogue Church of All Nations toe ‘n … Lees verder

Nigerië talm met uitkenning van rampslagoffers

Die Suid-Afrikaanse regering het berigte ontken dat gespanne betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nigerië ‘n probleem geskep het om die oorskot van slagoffers van ‘n kerkramp terug te bring.

Die troebel verhoudinge tussen die twee lande is glo die oorsaak van … Lees verder

‘n Oorlog van aftakeling

Deur Jan Viljoen

Dit verbaas my gladnie dat daar so vreeslike bohaai geskep word rondom die twee meisies wat hulleself as swartvrouens aangetrek het nie. Ons moet dit net begin sien vir wat dit werklik is.

Hierdie voorval is ‘n … Lees verder