Geneesheer onthuts oor wit slagoffer se wrede einde

Die moord op die jong, wit meisie van die Hoërskool Sand du Plessis in haar slaapkamer op ‘n hoewe by Bloemfontein was glo besonder wreed, het die hof gehoor.

‘n Swartman het voor regter Johann Daffue erken dat hy verantwoordelik … Lees verder

Swart Koukus druk wit DA-leiers oor BSEB

Die Demokratiese Alliansie se beleidskonferensie sal vandag in Kaapstad begin te midde van groot spanning oor BSEB (Breë Swart Ekonomiese Bemagtiging).

Groot verwarring oor die DA se beleid oor regstellende aksie heers binne en buite die party. Die DA het … Lees verder