Universiteite word oorval deur onderpresterende matrieks

Suid-Afrikaanse universiteite word oorval deur voornemende studente met duisende hoopvolle aansoekers wat reeds lang rye vorm by die verskillende kampusse in die land. Kommer heers dat die oorlading weer na geweld gaan lei.

Die oorvloed studente is die gevolg van … Lees verder

Die PK-juigkommando verbaas deur honde wat op hul agterbene loop

‘n Smous van gemorsmusiek, ene DJ S’bu, maak anderdag die wilde bewering dat ‘n swart matrikulant, Mpho Mokoena, kwansuis 100% in al sy vakke tydens sy 2014 matriekeindeksamen sou behaal het. Beide die pers en sosiale media soos Twitter raak … Lees verder

Matriekslaagsyfergoëlery: meer as helfte skryf nooit die eksamen

Die “wonderbaarlike” styging in die matriekslaagsyfer oor die afgelope paar jaar was slegs moontlik omdat meer as die helfte van leerlinge in sommige provinsies nooit eksamen gaan skryf nie. Skole weet dat hulle gaan druip en oorreed hulle daarom om … Lees verder

Arm provinsies behaal beste matriekslaagsyfer

matricDie lang wedywering tussen Gauteng en die Wes-Kaap om die hoogste slaagsyfer is deur die Vrystaat getroef, gevolg deur Noordwes.

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga het gister aangekondig dat die algehele slaagsyfer het gestyg tot 78,2 %, van … Lees verder