Poetin, IMF bespreek Griekse krisis

Die Russiese President, Vladimir Poetin het die Internasionale Monetêre Fonds se bestuurshoof, Christine Lagarde genader om die Griekse referendum te bespreek.

Hulle probeer ‘n werklike oplossing kry vir die land se skuldkrisis.

Lagarde het gesê dat verskeie lande in Latyns-Amerika … Lees verder

Markte min gepla oor Griekse skuldsirkus

Internasionale markte het opwaarts beweeg en die euro het nie verder verswak nie omdat beleggers glo dat Griekeland steeds ’n manier sal kry om deel van die eurosone te bly.

Die regering het ‘n referendum vir Sondag 5 Julie uitgeroep … Lees verder

Griekeland al dieper in die rooi

Die Griekse minister van ekonomie, Giorgios Stathakis, het besonderhede bekend gemaak van nuwe voorstelle om die dooiepunt in die skuldkrisis te beëindig.

Hoop dat ‘n ooreenkoms binnekort met die leiers van die Eurosone-lande bereik kan word, verflou aangesien die linkse … Lees verder

Nuwe bankreëls verwater Europese soewereiniteit

brusselDie EU se ministers van Finansies het Woensdag ‘n bankunie-ooreenkoms bereik wat Brussel ongekende nuwe magte sal gee om te verhoed dat banke wat ineenstort die ekonomie knou, het amptelike bronne gesê.

‘n Bron binne die Franse ministerie van finansies … Lees verder