Gedenkdiens vir Afrikaanse skrywer PG du Plessis vandag gehou

Die NG Kerk Noord, Potchefstroom, hou Woensdag ’n gedenkdiens vir die befaamde Afrikaanse skrywer P.G. du Plessis.

Hy is Woensdag in die ouderdom van 83 oorlede ná ’n jare lange stryd teen prostaatkanker. Die diens is deur ds. Johan Raubenheimer … Lees verder

Ryk Hattingh soek ‘n koelteboom in Nieu-Seeland

Ryk Hattingh (gebore in 1957) het hom in 1997 in Nieu-Seeland hervestig. Hy het ‘n knieoperasie ondergaan wat hom finansieel ernstig geknou het. Terwyl hy herstel het, het hy tyd gehad om verder aan ‘n boek te skryf. Die boek … Lees verder

Skrywer jaag Eugene de Kock by boekbespreking uit

‘n Engelse skrywer, Lauren Beukes het Eugene de Kock uit ‘n skrywersvergadering gejaag waar hy opgedaag het om te verneem of sy boek op ‘n pryskortlys aangekondig sal word.

Die biografie, wat Anemari Jansen in samewerking met De Kock geskryf … Lees verder

Ena Murray oorlede

Die koningin van Afrikaanse liefdesverhale, Ena Murray, is Donderdag in Mosselbaai aan natuurlike oorsake oorlede.

Die 78–jarige Murray is dikwels bestempel as die mees geleesde skrywer in Afrikaans.

OFM-nuus het met een van Murray se kindermaats, Veronica Marais, gesels oor … Lees verder