Karel Combrinck: Vryheid

Vryheid! Die eeue oue strewe van volke en indiwidue, in die aangesig van kragte met gevestigde belange wat vryheid nie kan gedoog nie.

Uiteindelik is vryheid nou weer aan die orde van die dag — selfs in die mode: Skotland, … Lees verder

Leon Lemmer: Karel Schoeman as Nederlander wat Afrikaans skryf

Karel Schoeman (26.10.1939-1.05.2017) se dood het heelwat publisiteit gekry en daar is toe ook oor sy literêre nalatenskap besin. Omdat hy by voorkeur in Afrikaans gepubliseer het, was daar oningeligtes wat hom ‘n Afrikaner genoem het. Ek bespreek sy twee … Lees verder

Petisie vir tweede Britse referendum ‘n bedrogspul

Die werklike aantal Britse burgers wat glo ‘n petisie onderteken het om nog ‘n referendum oor lidmaatskap van die Europese Unie te eis, is buitelandse ondertekenaars.

Sommige kritici beweer dat ‘n “bot” of “script” gebruik word om name en ondertekenaars … Lees verder

Trump wens Brexiters geluk

Die Republikeinse presidensiële kandidaat Donald Trump het vol lof vir die Britse gereageer, en gesê hulle “het beheer van hul land teruggeneem” deur te stem om die Europese Unie te verlaat.

Die eiendomsmagnaat het sy ondersteuning vir ‘n Brexit in … Lees verder

Trump na VK ‘n dag na Brexit-stem

Die Republikeinse presidensiële kandidaat Donald Trump sal Skotland besoek op 24 Junie, net ‘n dag nadat die Verenigde Koninkryk stem om die EU te verlaat.

Trump sal sy Turnberry Golf Resort open in die nadraai van wat ontleders glo ‘n … Lees verder

Suidelike halfrond in rugby-eindstryd na bedenklike beslissing

Al vier spanne in vanjaar se halfeindronde van die wêreldrugbytoernooi in Engeland is van onder die ewenaar.

Hulle sal volgende naweek teen mekaar meeding om te bepaal wie ‘n week later in die eindstryd gaan speel.

Die Suidelike Halfrond het … Lees verder

UKIP en Rooi Ed sink

Die Skotse leeu het gebrul! Skotland wat vroeër in ‘n referendum teen onafhanklikheid gestem het, het die Arbeidersparty in Brittanje die nekslag toegedien.

Die Arbeiders lyk asof hulle afstuur op die grootste pak slae sedert Neil Kinnock van die toneel … Lees verder

Nog ‘n vragmotor ploeg tussen Kersinkopers in

‘n Vragmotor wat tussen voetgangers in Glasgow, Skotland ingeploeg het, het die dood van ses mense veroorsaak.

Die ongeluk was by George Plein wat Glasgow se grootste inkopiesentrum is, en waar ‘n kermisspeelgrond en ysskaatsbaan ook ingerig is vir die … Lees verder

Zambië se wit president verander besluit na oproer

Zambië se eerste wit president moes vinnig ‘n ongewilde besluit omkeer nadat sy swart kiesers openlik in opstand gekom het.

President Guy Scott se aangekondiging dat hy Edgar Lungu, wat ook as die minister van verdediging en justisie waargeneem het, … Lees verder

Oor onafhanklikheid vir Skotland, met toepassing op Suid-Afrika

In die plaaslike koerante is aanvanklik min aandag aan die moontlikheid van Skotse onafhanklikheid geskenk. Nader aan die referendumdatum (18 deser) en veral toe dit blyk dat die meerderheid kiesers ten gunste van outonomie kon stem, het meer berigte verskyn. … Lees verder

Skotse leier bedank na leë Britse beloftes

Skotland se Eerste Minister en leier van die Skotse Nasionale Party (SNP) het bedank uit sy amp nadat hy Donderdag se onafhanklikheidsreferendum moes prysgee en die Britse premier David Cameron aangedui het dat hy nie beloftes teenoor die Skotte sal … Lees verder

Skotland stem teen onafhanklikheid

Op die lang pad na die Skotse referendum van Donderdag, staan drie geleenthede ​​uit, sê historici en politieke wetenskaplikes. Elkeen was die gevolg van sowel politieke waaghalsigheid as uitgeslape leierskap.

Die besluit in 1989 deur die Eerste Minister Margaret Thatcher … Lees verder

Skotte stem vandag vir beter toekoms

James Bond, oftewel die akteur Sean Connery, gaan vandag stem vir ‘n onafhanklike Skotland.

Die geskiedkundige referendum se meningspeilings toon daar is effens meer steun vir onafhankliheid van die Verenigde Koninkryk.

Die Engelse is erg onthuts oor dié verwikkeling wat … Lees verder

Skotse referendum skud Britse Ryk, maar Naspers glo in koningin

Met slegs twee dae oor voordat inwoners van Skotland in ‘n referendum stem of hoe hulle van Brittanje wil afstig, poog die Britte angsvallig om die Skotte as deel van die unie te behou. In Suid-Afrika word die referendum, met … Lees verder

Met slegs twee dae oor voordat inwoners van Skotland in ‘n referendum stem of hoe hulle van Brittanje wil afstig, poog die Britte angsvallig om die Skotte as deel van die unie te behou. In Suid-Afrika word die referendum, met … Lees verder