Pukke ontken skorsings op grond van ras

Die tydelike skorsing van ses swart studente, hangende ’n dissiplinêre ondersoek ná Vrydag se betoging deur stakende werkers op die NWU se Potch-kampus, hou nie verband met hul velkleur nie.

Waarnemende rektor, Fika Jansen van Rensburg het aan OFM gesê … Lees verder

Nog wit DA-lid kry die trekpas terwyl DA EFF-optrede goedpraat

DA-LP Juanita Terblanche beoog om te appelleer teen haar onlangse skorsing uit die party.

Dit volg nadat die DA se nasionale woordvoerder, Phumzile van Damme, die naweek gesê het dat die besluit om Terblanche se lidmaatskap te beëindig, gekoppel word … Lees verder

Eskom-bonusse buitensporig

Dit blyk dat tien van Eskom se senior amptenare verlede jaar ‘n bonus van miljoen rand elk ontvang het benewens hulle salarisse van meer as drie miljoen rand elk.

Die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown het in reaksie op … Lees verder

EFF rig dringende aansoek teen skorsing

Die regspan wat die 20 geskorste EFF-parlementslede verteenwoordig, vergader vandag met die regterpresident van die Wes-Kaapse Hooggeregshof, John Hlophe, oor ‘n regter om die party se dringende aansoek teen die skorsing aan te hoor.

‘n Aantal lede is vir dertig … Lees verder

NWU wys Nazi-saluut-ondersoekspan aan

adderjanDie Noordwes-Universiteit sal ’n ondersoekspan van vier aanwys om ontgroeningspraktyke op al die universiteit se kampusse te bestudeer, het die bestuur Donderdag gesê.

Die ondersoek is gelas na ’n ontgroeningsvoorval waarin die Nazi-saluut glo gebruik is by dié universiteit.

Beeldmateriaal … Lees verder

OVK gee onafhanklike kandidate gelyk

Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê die ANC is gereed om vandag se tussenverkiesings in die Tlokwe-munisipaliteit in Portchefstroom in Noordwes te wen.

Hy het gepraat nadat die Kieshof in Bloemfontein ses van die nege tussenverkiesings wat vandag … Lees verder