UJ gaan appelleer teen vermeende brandstigters se terugkeer

Die Universiteit van Johannesburg gaan appelleer teen Maandag se uitspraak van die Hooggeregshof van Johannesburg wat aan vyf geskorste studente toegang tot die universiteit gegee het.

Die universiteitsbestuur sê hy het ‘n plig om studente en personeel te beskerm teen … Lees verder

Rio: Russiese atlete sit op die kantlyn terwyl swart atlete mag deelneem

Terwyl Rusland se baan- en veldnommeratlete, insluitende diegene met geen geskiedenis van misbruik van verbode middels nie, uit die Olimpiese Spele Rio 2016 geskop is, is daar ‘n magdom veral swart atlete wat wel toegelaat is om mee te ding … Lees verder

Solidariteit: Joernaliste se skorsing in belang van hele SA

Volgens Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit (foto hierbo), is “die skorsing van joernaliste by die SAUK in belang van alle Suid-Afrikaners”.

Solidariteit verteenwoordig twee van die geskorste SAUK-joernaliste, Foeta Krige en Suna Venter, maar met dié stelling van Hermann aan … Lees verder

UV weier om name bekend te maak van studente wat aangekla word

Studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat vandeesweek kennisgewings ontvang het om voor ‘n dissiplinêre komitee te verskyn oor rassekonflik, sal nie geskors word hangende die verhore nie.

Die universiteit wil egter nie die name bekend maak van … Lees verder

Namibiër sal regsaksie teen US voortsit

Dr. Joggie Briedenhann het Dinsdag by navraag aan die Republikein bevestig dat hy die siviele regsaksie teen die Universiteit van ­Stellenbosch (US), Open ­Stellenbosch en die studenteraad gaan voortsit ondanks die rektor van dié unversiteit, dr. Wim de Villiers, se … Lees verder

Telkom-hoof kry R19 miljoen sonder ‘n dag se werk

Die voormalige finansiële hoof van Telkom het in 2013 nagenoeg R19 miljoen verdien sonder om ‘n dag te werk.

Telkom het gister sy geïntegreerde verslag vir die jaar tot einde Maart bekend gemaak. Volgens die verslag was Jacques Schindehütte se … Lees verder

SA Mediese Vereniging woedend oor 2 se skorsing

Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging het die Minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi se besluit dat twee dokters van die Evander-hospitaal in Mpumalanga geskors word, as voorbarig bestempel.

Die dokters is geskors nadat hulle na bewering ‘n noodkeisersnee op ‘n swart tienerma … Lees verder

PRASA-hoof en ingenieur geskors

Die minister van Vervoer, Dipuo Peters sê sy verwag die week ‘n volledige verslag van die raad van die Passasierspooragentskap, PRASA.

Dit volg nadat die bestuurshoof, Lucky Montana se kontrak beëindig is en die hoofingenieur, Daniel Mthimkhulu geskors is.

Mthimkulu … Lees verder

Anti-Rhodes-aktivis kla UK oor rassisme aan

Chumani Maxwele, die student wat die Cecil John Rhodes-standbeeld met menslike ontlasting gegooi het, sê sy skorsing van die Universiteit van Kaapstad is polities gemotiveer.

Hy het aan News24 gesê dit handel oor ‘n politieke probleem by die UK: “Ons … Lees verder

Kernfisikus van Stellenbosch geskors oor SMS

‘n Dosent in kernfisika aan die Universiteit van Stellenbosch is geskors nadat hy na bewering ‘n rassistiese SMS-boodskap aan ‘n student gestuur het.

‘n Woordvoerder van die universiteit sê die dosent in kernfisika, Anton Stander is tydelik van sy pligte … Lees verder

Studenteraadvoorsitter boet vir sy Hitler-opmerkings

Die voorsitter van Wits se studenteraad Mcebo Dlamini, wat aspekte van Hitler bewonder, is summier uit sy amp verwyder.

Die verskoning wat gebruik is om Dlamini die swye op te lê is glo ‘n hangende appèl teen sy skorsing rakende … Lees verder

Britse politikus wat Afrikaners steun uit party geskors

‘n Britse politikus en kandidaat vir UKIP in die huidige parlementêre verkiesing in dié land, is uit sy party geskors, onder andere omdat hy simpatie vir Afrikaners en blanke Suid-Afrikaners uitgespreek het. In ‘n aanlynonderhoud het mnr. Jack Sen, die … Lees verder