‘n Miljard se vrugtelose uitgawes in Noordwes

Die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge in Noordwes is bekommerd oor die stand van die provinsie se finansiële sake.

Dit, volgens komiteevoorsitter, Mahlakeng Mahlakeng. Dit blyk uit die jongste verslag van die ouditeur-generaal dat daar R2 miljard se onreëlmatige uitgawes … Lees verder

Skoor verwerp Gautengse verslae oor konsultante

Senior amptenare van die Gautengse Tesourie en Departement van Finansies is deur die provinsiale Staande Komitee oor Openbare Rekeninge die trekpas gegee en aangesê om meer aanvaarbare werk in te dien, het RSG berig.

Die amptenare is in die sop … Lees verder

Marius Fransman gedagvaar om voor SKOOR te verskyn

Die Wes-Kaapse ANC-leier, Marius Fransman, en ‘n voormalige
provinsiale minister van gesondheid is gedagvaar om voor die
provinsiale staande komitee oor openbare rekenings te verskyn.

Fransman en Pierre Uys moet by die Wes-Kaapse wetgewer voor SKOOR verskyn.

Dit hou verband … Lees verder

Skoor sal binnekort oor D-rekening verslag doen

Die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, Skoor, in Noordwes sal aanstons bevindinge oor ‘n ondersoek na die mynrekening in die provinsie, bekend as die D-rekening, bekend maak.

Honderde miljoene rand is deur vier mynmaatskappye vir gemeenskapsontwikkeling inbetaal in die D-rekening.… Lees verder

Creecy, DA, EFF doodstil oor skoolkinders wat aan oproer deelneem

childriotSkoolgaande kinders se betrokkenheid by gewelddadige protes wat tans Gauteng teister, is ’n groot bron van kommer.

Dit bemoeilik ook die SAPD se taak om orde te herstel aansienlik.

Die Gautengse LUR vir onderwys, Barbara Creecy, is egter doodstil oor … Lees verder

Skoor sê Thandi se duur Duitse wa buitensporig

Die LUR vir Openbare Werke en Vervoer in Noordwes, Raymond Elisha sê die aankoop van ‘n nuwe motor vir die premier, Thandi Modise is deur die opposisie en sommige lede van Skoor tot politieke speelbal gemaak.

Elisha moes die omstrede … Lees verder