Bejaarde ernstig na huis tweede huisaanval

Daar was glo drie maande gelede by die bejaarde Bloemfonteinse vrou, wat laat gistermiddag in haar huis aangeval is, ook ’n inbreekpoging.

Die 80-jarige Thelma Crous, wat alleen in ’n huis in Westpalstraat in Universitas woon, is steeds in ‘n … Lees verder