Wit Afrikaner wen mej Suid-Afrika

Bloemfonteiner, Rolene Strauss is by die Sun City Superbowl as Mejuffrou Suid-Afrika vir 2014 gekroon.

Dit volg nadat die 12 finaliste aan die “Pad na Mejuffrou Suid-Afrika”-werklikheidsreeks deelgeneem het.

Die naaswenners is twee swartes, een van die Oos-Kaap, en die … Lees verder