Swart onderwysers wil nie sport afrig

Die parlementêre portefeuljekomitee oor sport en ontspanning, meen sport in skole moet voortaan verpligtend wees, maar daar is nie swart onderwysers wat “na ure” wil werk nie.

Komiteelid, Strike Relegoma, sê hulle en die departement van basiese onderwys werk hard … Lees verder

Langer skooldag in die vooruitsig

skoolSkooldae kan met tot ’n uur per dag gerek word om leerlinge die geleentheid te gee om ’n derde inheemse taal aan te leer.

Elke skooldag sal tussen 24 minute en ’n uur langer wees, het die Cape Times berig.… Lees verder