Nog ‘n skool in Limpopo afgebrand

Nog ‘n swart hoërskool in Limpopo is afgebrand in voortslepende etniese onrus. Die ANC wil nie toegee dat die twee taalgemeenskappe geskei moet word nie.

Tsonga-inwoners se ontevredenheid oor munisipale grense in die Vuwani-gebied wat Vendas bevoordeel, het tot onluste … Lees verder

Cosas steun brand van klaskamer deur swart Kaapse skoliere

Die Congress of South African Students (Cosas) steun die betogings deur leerlinge van die Joe Slovo-skool in Khayelitsha wat reeds die skool gevandaliseer sodat dit tans tot stilstand gekom het. Leerlinge verwerp die skoolreëls oor laatkom, wat onder andere behels … Lees verder

Lyk by laerskool: Polisie, veiligheidsmaatskappy beskuldig mekaar

‘n Moord word ondersoek nadat ’n lyk Maandagoggend by Laerskool Wonderboom-Suid in Pretoria gevind is.

Polisiewoordvoerder adjudant-offisier Hero Gumbu sê die oorsaak van die man se dood is nog onbekend en niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie.

Die … Lees verder

Wit Sweed dood twee in ‘rasse-aanval’

Anton Lundin Pettersson het twee mense gedood en twee ander met ‘n swaard beseer by ‘n skool in Swede.

Vrydag het die Sweedse polisiehoof Niclas Hallgren verklaar dat die man wat twee mense gedood het “deur rassistiese motiewe beweeg is”.… Lees verder

Vier vas na skool, kliniek afbrand

Vier swartes verskyn na verwagting vandag in die hof nadat drie skole en ‘n kliniek in Atamelang naby Delareyville Woensdagoggend deur oproeriges aan die brand gesteek is.

Noordwes-polisiewoordvoerder Paul Ramaloko sê altesaam tien klaskamers by die drie skole, Ramokonyane Middle … Lees verder

Meer as 100 swart kinders by skool siek

Die Vrystaatse onderwysdepartement het bevestig dat drie onderwysers en 120 leerlinge van die Hoërskool St. Bernard’s in Botchabela in Bloemfontein Donderdagoggend by die skool siek geword het.

Woordvoerder Howard Ndaba sê 10 leerlinge van die Laerskool St Mary’s het ook … Lees verder

NVG ingeroep na traangasaanval by skool

Die Hoërskool Pescodia in Kimberley in die Noord-Kaap is van voorneme om die onderwysdepartement se voorgeskrewe dissiplinêre prosedure te volg om op te tree teen twee leerlinge wat Woensdag ‘n onderwyseres met traangas in ‘n klaskamer aangeval het.

Amanda Loots … Lees verder

Swart rowers steel 40 tablette by skool te Hammanskraal

Terwyl die Gautengse onderwysdepartement spog met sy loodsprojek om elektroniese tablette in skole te gebruik, het ses swart rowers reeds op een van die eerste skole met sulke tablette toegeslaan en 40 van hulle gesteel.

Die Steve Biko Secondary School … Lees verder

Brand lê skool in puin na etniese konflik

Forensiese beamptes sal vandag met ondersoeke by die hoërskool in Malamulele in Limpopo begin nadat ‘n brand Maandagaand ‘n kantoorblok in puin gelê het, het RSG berig.

Die gebied word die afgelope bykans drie weke deur protesoptrede geteister deur Tsongasprekers … Lees verder

Sestig blokkies vir ras en etnisiteit

Die stad Olympia in die deelstaat Washinghton het nuwe skoolreëls opgestel wat ras en etnisiteit betref.

Nie minder nie sestig blokkies vir verskillende kategorieë van ras en etnisiteit is op die nuwe vorm gedruk.

Dit maak veelvoudige antwoorde vir gemengde … Lees verder

Godsdiens: ouers moet ook hul kant bring

Dis oorlog oor skolegodsdiens. ‘n Mens het respek vir die hoofde van skole wat nog dapper teen die aanslag probeer terugveg ten spyte van die oormag teen hulle. Hulle verdien groot lof en het die hele land se Christene se … Lees verder