Ongelooflik! Minister van basiese onderwys antwoord Afrikaanse betogers

‘n Sonderlinge gebeurtenis het hom so pas in Suid-Afrika afgespeel: die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het ‘n dag of wat gelede ‘n groepie pro-Afrikaanse betogers formeel in ‘n brief beantwoord. Gewoonlik ignoreer die ANC-bewind enige vertoë deur Afrikaners … Lees verder

Taalstryd in skole: Panyaza Lesufi vaar teen Afrikaans uit

Die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het opnuut teen Afrikaans uitgevaar, na aanleiding van die huidige hofstryd tussen die Hoërskool Overvaal en die provinsiale onderwysdepartement oor taal. Hoewel die skool vol is, wil Lesufi dit dwing om nog … Lees verder

Mnr. Domestos: Georgië is nie vir sissies nie…

Georgië, dit is nou die piepklein republiek met ‘n bevolking van 3,5 miljoen neffens die Kaukasus-bergreeks en nie die staat daar doer in die VSA nie. In die meer as 4 jaar in hierdie ongelooflike mooi land met sy eindelose … Lees verder

Drie skole in PE in een week besteel

Drie skole in Port Elizabeth is dié week besteel. Kontant en ander duur bates is weggedra.

‘n Woordvoerder van die Oos-Kaapse polisie het Donderdag bevestig dat daar Woensdagaand ‘n inbraak by ‘n laerskool in Humewood was waar ‘n aansienlike bedrag … Lees verder

Oproer oor paaie het nie swart inwoners se dors geles nie

Die ernstige tekort aan water weens die erge droogte in die Noord-Kaap is nou inwoners van Van Zylsrus se grootste bekommernis en nie meer paaie nie.

Swartes van dié dorp het gister met lede van die Noord-Kaapse regering se uitvoerende … Lees verder

Ketting-epos dreig Duitse skole met geweld

Verskeie skole in die stad Leipzig in die ooste van Duitsland, het Maandagoggend eposse ontvang waarin hulle met geweld gedreig word, het ‘n polisiewoordvoerder gesê.

Die eposse het gedreig met ‘n massaskietery en verskeie leerlinge is in klasse toegesluit of … Lees verder

Bedank ‘n onnie!

Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) vra mense om erkenning aan leerkragte te gee.

Dit vorm deel van Wêreldonderwysersdag wat eerskomende Woensdag gevier word. Fedsas se Jaco Deacon sê dié organisasie vier jaarliks die geleentheid op die eerste … Lees verder

Fedsas bekommerd oor geweld in skole

Geweld in skole is besig om ‘n kopseer te raak omdat onderwysers en kinders met te veel frustrasies worstel.

Dit is volgens die uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), Paul Colditz.

Hy het gereageer op … Lees verder

Nog drie klaskamers in Vuwani afgebrand

Ten minste drie klaskamers is Dinsdagaand afgebrand by die Mugoidwa Sekondêre Skool in Vuwani, Limpopo.

Die Mugoidwa hoërskool is die 29ste skool wat in ‘n kwessie van drie maande deur ontevrede inwoners van die gebied aan die brand gesteek is. … Lees verder

Twee Noordwes-skole afgebrand in verkiesingsgeweld

Sewe klaskamers by Setilo Sekondêre Skool by Mareetsane naby Mahikeng in Noordwes is aan die brand gesteek deur oproeriges.

Die skool is in ligte laaie gelaat nadat verkiesingsgeweld in die gebied opgevlam het. Die Graad 11 en 12 klaskamers is … Lees verder

Dan Roodt: Tyd om op te staan vir Afrikaans!

Die nuus wat elders berig word, dat sowel Maties as Tukkies van Afrikaans ontslae raak op ‘n swart dag vir Afrikaans, stel Afrikaners voor ‘n onverbiddelike keuse: óf ons moet voortgesette politieke, kulturele en talige oorheersing aanvaar, óf ons … Lees verder

Skoolregistrasie sluit vandag

Tyd raak min vir Gauteng-ouers wat nog nie hul kinders geregistreer het vir die 2017 akademiese jaar nie.

Hulle het tot middernag vanaand (Woensdag) om dit te doen.

Meer as 670,000 aansoeke vir graad een en agt is reeds ontvang … Lees verder

Skole, universiteite sien honderde miljoene in rook opgaan

Swart leerlinge wat sedert verlede Donderdag Orlando High School in Soweto in puin gelê het weens ‘n hekel teen die skoolhoof, het glo veroorsaak dat die skool sal moet sluit.

Sedert verlede Maandag, toe leerlinge begin het om boeke te … Lees verder

ANC verwerp Tsonga-minderheidsaansprake

Die ANC het nie ‘n saak met minderhede nie. Die minister van staatsveiligheid, David Mahlobo het die Tsonga-minderheid in Limpopo gewaarsku dat hulle eise om ‘n eie munisipale gebied en skole nie geduld sal word nie.

President Zuma het Mahlobo … Lees verder