Die platinumprodusent, Lonmin, sê hy sal sy werkers finansieel bystaan noudat die vyfmaandelange staking verby is, het RSG berig.
Geen besonderhede is egter bekendgemaak nie. Dit volg na die aankondiging van ‘n skikking tussen die vakbond AMCU en die drie … Lees verder