Eugene Terre’Blanche: ‘n moord te veel

Onderweg na sy begrafnis

Ongekende dinge is besig om in Suid-Afrika te gebeur. Sedert die begin van 2010, van 8 Januarie af toe Beeld eintlik as ‘n grap op sy webwerf gevra het of sy lesers graag in ‘n volkstaat … Lees verder

Hofuitspraak teen ANC is afdwingbaar

Die ANC se uitspraak by monde van sy sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, dat die hofuitspraak wat bepaal die omstrede frase “dubulu ibhunu” (“Skiet die Boere”) onwettig en ongrondwetlik is, nie uitvoerbaar of afdwingbaar is nie, is foutief en ondermynend van die … Lees verder

‘Skiet die boere, hulle is verkragters’

Die ANC sal aandag gee aan die rassistiese uitbarsting van sy jeugliga-president, Julius Malema, by ‘n studente-byeenkoms vandeesweek.

Volgens die Sowetan het Malema onder meer gesê: “Skiet die boere, hulle is verkragters”.

Oud-pres. Nelson Mandela het vergifnis bepleit, maar swartmense … Lees verder