EFF veroordeel ‘rassistiese’ plakkate, maar sing ‘Skiet die Boer’

MalemaJulius Malema se party, die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), sê hy is teleurgesteld in sommige van sy lede wat plakkate met rassistiese boodskappe by dié party se amptelike bekendstelling vertoon het, het Sapa berig.

Desnieteenstaande het die leiers van die EFF … Lees verder

Julius se geheimsinnige tugverhoor

Ja, en toe ruk praag.co.za se spannetjie op na die ANC-perskonferensie in Luthuli-huis oor Malema se geheimsinnige tugverhoor wat “intern” gaan geskied en waaroor ‘n gesette, bebrilde Thandi Modise, ANC-adjunk-sekerataris-generaal, geen woord wou rep nie.

Wee die middestad van Johannesburg. … Lees verder

‘Skiet die boer’-aansoek vandag aangehoor

Die volgende in ‘n reeks uitdagings vir die lirieke “skiet die boer” sal vandag in die Hooggeregshof in Pretoria afspeel as AfriForum ‘n interdik teen die ANC-Jeugliga president, Julius Malema, aanvra om hom te keer om die liedjie te sing.… Lees verder