Komediant wat dollars oor Blatter strooi aangekla

FIFA-president Sepp Blatter is deur ‘n komediant met vals dollars gegooi.

Switserse owerhede het aangekondig dat ‘n klag teen die Engelse komediant Simon Brodkin, met die verhoognaam Lee Nelson, gelê sal word nadat hy ‘n Fifa-perskonferensie in Zurich Maandag onderbreek … Lees verder

Vrae oor Danny Jordaan se betrokkenheid by FIFA

Die nuwe burgemeester van die Nelson Mandelabaai Metro, Danny Jordaan, het ‘n ope brief ontvang met vrae oor sy betrokkenheid by ‘n FIFA-skandaal.

Die Amerikaanse speurdiens, die FBI bekyk onder meer bewerings dat Suid-Afrika tien miljoen dollar se omkoopgeld betaal … Lees verder