Groenlig vir skaliegas-ontginning in die Karoo

Die regering het die groen lig gegee vir die ontwikkeling van skaliegas in die Karoo, het die minister van minerale bronne Mosebenzi Zwane gesê.

Hy het dit tydens ‘n gemeenskapsbetrokkenheidsgeleentheid by skaliegas-ontwikkeling in Richmond, in die Noord-Kaap gesê.

“Op grond … Lees verder

Petrolbelasting byt van more af seer

Suid-Afrikaanse motoriste gaan van môre af baie meer vir brandstof betaal.

Petrol in die binneland word om middernag met R1.62 duurder en diesel met R1.24. Parafien word met 36 sent per liter duurder en petroleumgas met 85 sent per kilogram.… Lees verder

MH17 in die doofpot

Enkele maanden na het neerhalen van Malaysia Airlines vlucht 17 boven oost-Oekraïne op 17 juli vorig jaar publiceerde journalist Joost Niemöller zijn eerste bevindingen in een boek, ‘MH17—de Doofpotdeal’. Het is in oktober verschenen bij Van Praag in Amsterdam, met … Lees verder

Kernkrag is uitgemaakte saak sê minister van energie

Kernkrag is nou ‘n uitgemaakte saak om die land se energie-tekort te verlig, sê die minister van energie Tina Joemat-Pettersson.

Sy het by ‘n New Age sake-ontbyt Woensdag gesê: “Kernkag sal gebruik word. Hierdie versekering het tot nou toe ontbreek.”… Lees verder

Skaliegasontginning kan waterstelsel vernietig waarsku WWF

Die regering se plan om voort te gaan met skaliegasontginning en meer steenkoolmyne gaan ’n vernietigende uitwerking op Suid-Afrika se watertoevoer hê, sê die Wêreldnatuurfonds (WWF).

Die WWF sê kritieke waterproduksie-gebiede en waterstelsels word deur steenkoolmyne bedreig.

“Die Karoo word … Lees verder

Skaliegasontginning kom beslis, sê minister

miningindabaDie regering het dit duidelik gemaak dat hy “beslis maar verantwoordelik” sal voortgaan met die ontginning van skaliegas.

Die minister van minerale hulpbronne, Susan Shabangu het by die opening van die Mynbou-indaba in Kaapstad se amptelike opening gepraat.

Sy het … Lees verder

Regering wil skaliegas-ontginning goedkeur

skalie
Wie is die skape?

Die regering kan skaliegas-ontginning voor aanstaande jaar se verkiesing goedkeur.

Die minister van Handel en Nywerheid, Rob Davies sê skaliegas kan ‘n noodsaaklike deel van Suid Afrika se soeke na energie-sekerheid wees.

Op ‘n vraag oor … Lees verder