Johannesburgse lughawegebou vol water weens stortreën

Benewens die chaos wat op die N3-snelweg en die R24 na die lughawe deur gistermiddag se wolkbreuk veroorsaak is, het die lughawegebou skade gely. Water het by die dak ingestroom en verskeie vloere van die gebou het plasse water getoon.… Lees verder

Haelstorm wat Bloemfontein tref, rig skade aan

‘n Onverwagse haelstorm het chaos in Bloemfontein veroorsaak. In sommige strate het haelkorrels reënwater laat opdam.

Opruimingswerk het Donderdagaand in verskeie dele van Bloemfontein begin nadat dié stad en verskeie ander dorpe in die Vrystaat laatmiddag onder hewige hael en … Lees verder

Veediefstal kos boere ten minste R1,5 miljard per jaar

Skaapboere in die Vrystaat ly verliese van sowat R1,5 miljard per jaar as gevolg van veediefstal.

Dit is volgens navorsing deur WA Lombard, ‘n student in landbou-ekonomie wat aan sy Meestersgraad aan die Universiteit van die Vrystaat werk.

Die ysingwekkende … Lees verder

Vaal stofkleed trek oor groot dele van die land

Die nagliggies in Johannesburg was Donderdagaand in ‘n vaal stofkleed gehul.

Die Suid-Afrikaanse weerdiens sê die sandstorm wat dele van die Vrystaat getref het, het Gauteng en Noordwes en die oostelike dele van die Noord-Kaap ook getref.

Geringe skade is … Lees verder