Vermeende dwelmvervaardiger vas

dwelms‘n Nigeriese man is Dinsdag op ’n aanklag van die vervaardiging van dwelms in Germiston in hegtenis geneem, het die Ekurhuleni-metropolisie gesê.

“Die polisie het hom na sy woonstel vergesel, waar ‘n tregter, skaal en twee kilogram fosfor en jodium … Lees verder