Motors met uitheemse geure

Vra enige iemand in Suid-Afrika wat hulle van motorvervaardigers soos Toyota, Mazda, Nissan of Honda dink en hulle antwoord sal eensklaps “betroubaarheid” wees. Dink nou veertig jaar gelede en daardie selfde mense sou dan gepraat het van “Jap Scrap”, want … Lees verder

Sjinese blok Obama se oproep vir vrye internet

Barack Obama in SjinaPresident Barack Obama van die VSA het Sjina op ‘n staatsbesoek gepor oor sensuur van die internet en oor vrye spraak, maar die boodskap is nie wyd in Sjina gehoor nie omdat sy woorde aanlyn geblokkeer en dit net op … Lees verder

Oliepryse tuimel agv kommer oor swak aanvraag

Oliepryse het Maandag getuimel toe die mark ongemaklik geraak het oor energie-aanvraag in Sjina, wat as ‘n sleutel tot die herstel in die wêreldwye vraag gesien word, en het toegegee aan druk van ‘n effense hoër dollar.

New York se … Lees verder