Saoedi-Arabië onder skoot na massa-teregstelling

Iranse betogers het die ambassade van Saoedi-Arabië in Teheran bestorm nadat ’n Sjiïtiese kerklike, Nimr al-Nimr, Saterdag in Saoedi-Arabië tereggestel is.

Die betogers het daarin geslaag om die ambassadekompleks te betree en brande gestig voordat hulle deur die polisie verjaag … Lees verder

Geweld in Irak op hoogste vlak sedert nadraai van Amerikaanse inval

iraqGeweld in Irak is tans op die hoogste vlak sedert 2006 en 2007, waarin tienduisende mense dood is.

Dié olieryke land het nooit herstel van die Amerikaanse inval om “demokrasie” te bring in 2003 nie, en is tans in ‘n … Lees verder

Soennie-geweld in Irak duur voort

iraqBomme wat in motors en langs die pad in Bagdad ontplof het, het minstens 19 mense gedood in Irak.

Die dodelikste aanval het in die hoofsaaklik Sjiïtiese gebied, Shaab plaasgevind, waar minstens 9 mense dood en 25 beseer is.

Soennitiese … Lees verder