Byna 170 oortredings tydens Poskantoorstaking

Die minister van Telekommunikasie, Siyabonga Cwele, sê byna 170 sake is by die polisie aangemeld vir misdade wat tydens die staking gepleeg is.

Die onwettige tweemaandelange staking deur werkers wat vaste aanstellings en verhogings eis, het die Poskantoor feitlik op … Lees verder

Moontlike einde vir poskantoorstaking?

Gisteraand was Suid-Afrika veronderstel om te hoor of die Poskantoorstaking gaan eindig, maar daar is nog geen nuus oor die moontlike ooreenkoms wat die minister van telekommunisie en poswese, Siyabonga Cwele, aan die bestuur en stakende werkers sou voorlê nie. … Lees verder

‘SA sal nie deur terreur gedestabiliseer word’

waronterror2Die minister van staatsveiligheid, Siyabonga Cwele het gesê hy wil Suid-Afrikaners verseker dat die land nie aan die risiko van destabilisering deur terroriste blootgestel sal word nie.

Suid-Afrikaanse owerhede ondersoek nog hoe ‘n plaaslike paspoort verkry is deur Samantha Lewthwaite, … Lees verder