Die VF Plus neem met afkeur kennis van die ANC regering se onophoudelike magsmisbruik om op omstrede wyse by vryemarkondernemings betrokke te raak, so sê mnr Jaco Mulder VF Plus hoofwoordvoerder vir Handel en Nywerheid.
Dit volg na die aankondiging … Lees verder