Dan Roodt: Ope brief aan elke christen in Suid-Afrika, deel 1

Die Hooggeregshof in Johannesburg het vandeesweek uitspraak gelewer en openbare skole verbied om “slegs een godsdiens” tydens saalopeninge of ander tradisionele aktiwiteite toe te laat. ‘n Skool mag ook nie meer ‘n christelike etos aanneem nie, maar moet iets anders … Lees verder

Is die VSA ISIS se nuwe lugmag?

Soos Arthur Conan Doyle eenkeer geskryf het: “Wanneer jy die onmoontlike uitskakel, is al wat oorbly, maak nie saak hoe onwaarskynlik nie, die waarheid.” Die beroemde Britse skrywer en geneesheer, is bekend vir sy speurderkarakter Sherlock Holmes.

Maar niemand het … Lees verder

Amerikaanse wit nasionaliste draai teen Trump

Stomgeslaan deur die president waarin hulle hul vertroue geplaas het, het wit Amerikaanse Trump-ondersteuners teen die leier waarvoor hulle gestem het om oorloë te beëindig, gedraai.

Sy kiesers het gedink hy bedoel wat hy sê omdat Trump vir jare volgehou … Lees verder

VK, VSA en Frankryk blameer Assad vir chemiese aanval

Die Verenigde Koninkryk, VSA, en Frankryk blameer persident Assad vir ‘n chemiese aanval in die Veiligheidsraad in ‘n konsep-resolusie

Tydens ‘n noodvergadering gehou deur die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies (VN-Veiligheidsraad) Woensdag, oor die vermeende chemiese aanval in die provinsie … Lees verder

Tillerson kondig nuwe plan aan vir Sirië en Irak

Ministers van 68 lande wat saam die koalisie teen die Islamitiese Staat voer, het in Washington vergader om president Donald Trump se planne vir die vernietiging van die oorblywende vestings van die terreurgroep te hoor.

Die vergadering is deur die … Lees verder

Dresden se ‘kunswerk’ uit solidariteit met terroriste

Amptenare in die oostelike Duitse stad Dresden het ‘n “kunswerk” gewy aan terroriste opgerig.

Die Siriese “kunstenaar”, nou ‘n Duitse burger, wou “solidariteit” met die terroriste van Aleppo in Sirië wys.

Inwoners het Dresden se burgemeester Dirk Hilbert uitgejou by … Lees verder

Trump se verhouding met Rusland stuur skuddings deur VN

President Donald Trump se goeie verhouding met Rusland het gesorg vir skuddings in die Verenigde Nasies, want Amerikaanse bondgenote is bekommerd dat ‘n vennootskap tussen Washington en Moskou ‘n historiese magsbalans wat dateer uit die Koue Oorlog, kan ondermyn.

Die … Lees verder

Britte gooi U-draai oor Sirië

Die vernederende nederlaag van militante in Aleppo, Trump se verhouding met Rusland, en die Turkse toenadering tot Moskou het die internasionale skaakbord aansienlik verander.

Britse Sekretaris van Buitelandse Sake, Boris Johnson, het ‘n U-draai gegooi oor president Bashar al Assad … Lees verder

Bevryde Aleppo vier fees

Terwyl ‘n amptelike verklaring oor die situasie uit Damaskus moet kom, het ‘n bron naby aan Siriese weermaghoofkwartier aan RIA Novosti gesê dat die weermag op die rand is daarvan om die stad van terroriste te bevry.

Jubelende Siriërs het … Lees verder

Siriese magte trek terug uit Palmyra na ISIS-aanvalle

Russiese lugaanvalle het talle vegters van die Islamitiese Staat (ISIS) in die antieke Siriese stad Palmyra gedood en ander gedwing om die wyk te neem nadat hulle vroeër die stad herbeset het.

Maar ISIS het weer aangeval en Siriese magte … Lees verder

Weste speel viool terwyl hul regime-veranderingsprojek in Aleppo afbrand

Siriese terroriste wat uit die buiteland befonds word om van die land se president Assad ontslae te raak, het nou hulle Moses teëgekom.

Hulle is tans deur die Siriese weermag in die beleërde oostelike deel van Aleppo vasgekeer. Hul … Lees verder

Europol waarsku dat ISIS aanvalle beplan

Dosyne militante is volgens alle aanduidings reeds in plek in Europa vir beplande aanvalle en meer sal waarskynlik uit Sirië en Irak na lande in die Europese Unie (EU) stroom soos hulle terugslae op die tuisfront toegedien word, het Reuters … Lees verder

Trump en Poetin hou eerste telefoongesprek

President Donald Trump en Russiese leier Wladimir Poetin het belowe om ISIS te pak ná ‘n diplomatieke deurbraak.

Die twee het ‘n gesprek oor die telefoon gehad minder as ‘n week nadat die Amerikaanse verkiesing beslis is. Die gesprek dui … Lees verder

Sirië sê rebelle dood burgerlikes

Die Siriese weermag sê die Noesra Front en, wat as ‘n terroristegroep bestempel word, het die afgelope drie dae die lewens van 84 mense, meestal vrouens en kinders, in Aleppo geëis in bombarderings wat die gebruik van chemiese wapens ingesluit … Lees verder