Aartsbiskop voor vir albino-moord

Die Aartsbiskop van die Sioniste Kerk, Bhekukufa Sambonga Gumede en nog drie mense verskyn vandag in die Manguzi-landdroshof in KwaZulu-Natal vir die moord op ‘n 21-jarige albino meisie.

Thandazile Mpunzi is verlede jaar vermoor en haar liggaam is geskend.

Die … Lees verder

Spanning in Kaapstad laai op oor Gasa

Pro-Palestynse betogers in Kaapstad het die SAPD daarvan beskuldig dat hulle partydig optree en kant kies vir Israel. Twee stelle pro-Palestynse betogers is in hegtenis geneem Sondag om te verhoed dat hulle naby ‘n pro-Israel saamtrek kom.

Kaapstad se Joodse … Lees verder

Iran gee CIA skuld vir protes

Die Iranse minister van binnelandse sake het die CIA daarvan beskuldig dat dié Amerikaanse spioenasieagentskap help om oproermakers te finansier.

“Baie van die oproermakers was in kontak met Amerika, die CIA en die MKO en word deur hul finansiële bronne … Lees verder