Sinjaalfout dalk oorsaak van jongste treinongeluk

Die soveelste treinongeluk, hierdie keer by die Booysens-stasie, suid van Johannesburg, kon dalk weens ‘n foutiewe sinjaal plaasgevind het.

Daar is 239 mense beseer in die jongste botsing. Die Gautengse regering het vroeër sy kommer uitgespreek oor gereelde treinongelukke.

In … Lees verder

Vier ernstig beseer na treine by Oos-Londen bots

‘n Passasierstrein het naby Oos-Londen met ‘n goederetrein gebots.

‘n Woordvoerder van die passasier-spooragentskap, Nana Zenani, sê die Shosoloza-langafstand-passasierstrein het met ‘n goederetrein van Transnet gebots.

Amptenare is reeds na die toneel gestuur om die ongeluk te ondersoek. Luidens berigte … Lees verder

Geld reën na treinbotsing

‘n Botsing tussen twee treine by die Denverstasie in die suidooste van Johannesburg Dinsdag, waarin 240 mense beseer is, het die lewe van een passasier geëis.

‘n Business Express-trein by die Denver-stasie suidoos van Johannesburg het teen ‘n stilstaande Metroplus-trein … Lees verder