WHO hou noodvergadering oor Zika

Reuters berig dat die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) Dinsdag aangekondig het dat sy nood­komitee oor Zika vandag sal ver­gader.

Die vergadering sal gehou word om die uitbreking se ewolusie en neurologiese defekte wat met die muskiet-oordraagbare virus gepaard gaan, te bespreek.

Die … Lees verder

Eiendom: die wêreld se 10 duurste stede

Hier volg die wêreld se tien duurste stede wat residensiële eiendom betref, genommer vanaf 10 tot 1. Telkens gaan dit om die aantal vierkante kilometer wat ‘n mens met een miljoen VS$ sal kan koop.

10. Sjanghai. Hier kan ‘n … Lees verder

Olieroete deur terroriste bedreig

’n Ongeïdentifiseerde terroristegroep beplan om olietenkskepe in die Straat van Malakka, een van die wêreld se besigste seestrate, aan te val, het die vloot van Singapoer en hul skeepvaartvereniging Donderdag gewaarsku.

Die Singapoer Skeepvaartvereniging het gesê hulle het ‘n waarskuwing … Lees verder

Plundery gaan tot ‘n ekonomiese ramp lei

Ekonome begin praat oor die groen lote van herstel ná die rampspoedige afgelope paar jaar van ekonomiese resessie. Sommige lande, met China aan die voorpunt, is besig om stadigaan te herstel. Ek is van mening dat Suid-Afrika nie gaan herstel … Lees verder