Sterkste sikloon tref Suidelike halfrond

Toeriste het Maandag begin om van die sikloon-geteisterde Fidji te vlug nadat die dodetal tot 20 gestyg het.

Amptenare waarsku dat die syfer verder kan toeneem soos verslae van verafgeleë gebiede ontvang word.

Lugfoto’s toon dat verskeie afgeleë nedersettings heeltemal … Lees verder

Sikloon woed aan Australiese ooskus

‘n Sikloon saai verwoesting aan die Australiese ooskus, ‘n verskynsel wat volgens weerkundiges die kus elke tien jaar teister.

Miljoene dollar se skade is reeds aan geboue en infrastruktuur­ aangerig en vier mense het omgekom in die storm.

Spoorlyne na … Lees verder

Somalië deur seldsame sikloon getref

Daar word gevrees dat honderde mense dood is nadat ‘n seldsame tropiese sikloon die noorde van Somalië die naweek getref het.

Die Verenigde Nasies sê swaar reën het oor die Puntland-gebied uitgesak. Kommunikasie-kabels en toegang tot die gebiede wat geraak … Lees verder