Coronakorrupsie in piesangkoninkryk Nederland

Die Nederlandse regering, met name die Eerste Minister Marc Rutte, staan onder druk. Die afgelope 17 maart het ons ‘n landelike verkiesing gehou en die meerderheid Nederlanders het gehoop dat ons na meer as 10 jaar uiteindelik afskeid kon neem … Lees verder