Hillary weer by trappe gevang dat sy sukkel

Die Demokratiese Party se presidensiële kandidaat Hillary Clinton is die naweek weer gevang dat sy met trappe sukkel in New York Stad se Flatiron-distrik Sondagmiddag.

Die video is op Twitter deur ABC News se Liz Kreutz beskikbaar gestel wat toon … Lees verder

Withuisteenstanders mik vir die pylvak

Die twee teenstanders in die wedloop om die Withuis, Hillary Clinton en Donald Trump, het die week afgeskop en met hul twee maande lange oorblywende resies voor die Amerikaanse presidentsverkiesing begin.

Die kandidate het Werkersdag, die tradisionele dag waarop die … Lees verder

Jackie Selebi vry en doen inkopies in Pretoria

Die voormalige polisiehoof en veroordeelde misdadiger Jackie Selebi, wat in 2012 op mediese parool vrygelaat is weens sy ernstige siektetoestand, is afgeneem waar hy in Pretoria inkopies doen, berig Beeld Maandag.

Hy is in sy luukse BMW-6-reeks deur ‘n chauffeur … Lees verder