Leon Lemmer: Oor klaviere in Siberië

Die dra van ‘n das is ‘n verskynsel wat in die middel van die 17de eeu, dus in die tyd van Jan van Riebeeck, in Europa begin het. Dit het veral by Westerse mans deel van hulle formele kleredrag geword. Lees verder

Nuwe mensspesie ontdek

‘n Nuwe mensspesie is in Rusland ontdek nadat DNS-toetse op ‘n vingerbeen gedoen is.

Die been is in Siberië opgegrawe, het wetenskaplikes in Duitsland Woensdag gesê.

Die mens, wat omtrent 30 000 jaar gelede geleef het, het nie aan die … Lees verder