Afrika wys tande oor aanvalle op buitelanders

Die Nigeriese regering het glo ’n ultimatum aan die Suid-Afrikaanse regering gestel om die geweld teen hulle burgers te keer, en gedreig dat Suid-Afrikaanse ondernemings in Nigerië gesluit sal word indien dit aanhou.

Meer as 100 Suid-Afrikaanse maatskappye, waaronder MTN, … Lees verder

Shoprite verloor miljoene met Mandela se begrafnis

shopriteShoprite het na bewering miljoene verloor met Mandela se afsterwe toe hulle besluit het om hul deure te sluit op 15 Desember verlede jaar.

Baie kleinhandelaars was toe op die dag van die begrafnis van die voormalige president.

Dit het … Lees verder

Zambiese opposisielid vas nadat hy president patat noem

Zambiese polisie het ‘n leier van die opposisie vir laster in hegtenis geneem en aangekla, nadat hy die president met ‘n patat vergelyk het.

Frank Bwalya , hoof van die Alliance for a better Zambia, het na bewering verwys … Lees verder