“Die Shilowa Express loop sterk, en die nasionale kongres van Cope gaan voort.”
So is ’n nuuskonferensie van ‘n deel van Cope se Vrystaatse tussentydse provinsiale leierskapgroep ingelui.
Dié nuuskonferensie is belê om steun aan die Shilowa-groep toe te sê … Lees verder