Onlangs het ek drie weke in Amsterdam deurgebring. Daar is sekerlik geen ander land — behalwe miskien die Vlaamse streek in België — waarvan die geskiedenis so nou met ons s’n verweef is nie. Sonder die Nederlandse V.O.C., sou daar … Lees verder
Etiket: Shell
Aanslag teen Al-Sjabaab verskerp
‘n Gesamentlike aanslag van die Somaliese weermag en magte van die Afrika-Unie is op die Al-Sjabaab-vesting, Kismayo, toegespits.
Die terreurgroep verdien glo aansienlike bedrae uit heffings en belastings omdat hulle die hawe van Kismayo beheer.
Regeringsamptenare het die week gesê … Lees verder
Brandstoftekorte in Gauteng
Vulstasies in Gauteng gaan gebuk onder ‘n groeiende tekort aan brandstof weens probleme by twee depots aan die kus.
Ten minste 100 vulstasies van veral BP word geraak daardeur.
Die SABC berig volgens die Brandstofkleinhandelaarsvereniging kan die tekorte nog minstens … Lees verder
Die groot verloorders in Irak: Britte, Turke, Chinese
Die moontlike verdeling van Irak in drie dele sal oliekaarte herskommel.
Met die deurbraak van ISIS, het al die oliemaatskappye hul personeel verminder.
Sommige meer as ander: Die verloorders is BP, Shell, Türkiye Petrolleri Anonim Ortaklığı (TPAO) en Chinese maatskappye … Lees verder
Shell gaan Nigeriese bates verkoop weens sabotasie
Die oliereus Shell het Maandag gesê hy gaan van sy bates in Nigerië verkoop weens diefstal en sabotasie in dié land
“Sommige lisensies is te koop, insluitend sommige pypleidings. Ons het nog nie bevestig watter nie,” het Simon Henry, Shell
… Lees verderVF+ sal stryd teen hidrobreking opneem
Die Vryheidsfront Plus sal drukgroepe in die stryd teen die ontginning van skaliegas deur ‘n proses van hidrobreking ondersteun, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor handel en nywerheid. Die VF Plus het hom al voorheen … Lees verder