Afrikaner, Eurokaner, Aussiekaner, jy het soveel om te sê!

Waarskynlik beskou die meeste Afrikaners letterkunde as nie baie belangrik nie. Die politiek of die ekonomie is vir hulle meer bepalend vir ons toekoms. En die soort politieke neerlae wat ons oor die afgelope paar dekades gely het, is verantwoordelik … Lees verder

Toe Afrikaanse skrywers leuenaars geword het

Een van die mees fassinerende maniere waarop Europese volkere oor die afgelope paar eeue tot stand gekom het, is deur die skepping van nasionale letterkundes. Frankryk in die sestiende eeu was blykbaar van die res van Europa afgesonder. In daardie … Lees verder

Roodt vat Breytenbach aan in Beeld

Dr. Dan Roodt van PRAAG antwoord Breyten Breytenbach in vandag se Beeld oor sy uitspraak dat hy ““bevoorreg was om (Afrikaans) in sy leeftyd te sien sterf”. Volgens Roodt “herinner Breyten Breytenbach se geslag Sestigers hom baie aan die munisipale … Lees verder