Oekraïense junta verder teruggedryf

Soldate van die Oekraïense junta het teruggeval van die Lugansk-lughawe en ‘n nabygeleë dorp in die ooste van die land nadat hulle onder swaar vuur gekom het, het die sekuriteitswoordvoerder in Kiëf Maandag gesê.

“Oekraïnse soldate het ‘n bevel ontvang … Lees verder

VSA, Rusland bereik ooreenkoms oor Siriese wapenvoorraad

Die VSA en Rusland het ooreengekom dat Sirië inspekteurs toegang tot alle chemiese wapens moet gee voordat dit vernietig word.

‘n Raamwerk wat die vernietiging of verwydering van Sirië se chemiese wapens teen die middel van 2014 is deur albei Lees verder