Komediant wat dollars oor Blatter strooi aangekla

FIFA-president Sepp Blatter is deur ‘n komediant met vals dollars gegooi.

Switserse owerhede het aangekondig dat ‘n klag teen die Engelse komediant Simon Brodkin, met die verhoognaam Lee Nelson, gelê sal word nadat hy ‘n Fifa-perskonferensie in Zurich Maandag onderbreek … Lees verder

Wolk hang oor Sepp Blatter

Die president van die sokkerbeheerliggaam, FIFA, Sepp Blatter, het Dinsdag sy bedanking aangekondig.

Bewerings van korrupsie in die liggaam is steeds besig om verder uit te kring. Die 79-jarige Blatter het met die aankondiging van sy uittrede gevra dat ‘n … Lees verder

VSA loods aanval op FIFA oor Rusland

Amerikaanse senatore het ‘n oproep gedoen dat FIFA-baas Sepp Blatter moet bedank.

Die VSA probeer om Blatter te ontsetel as die hoof van die sokkerorganisasie weens sy steun vir Rusland om die volgende Sokkerwêreldbekertoernooi aan te bied.

Die Amerikaanse mislukking … Lees verder