Konflik dreig weer in SAR

Sporadiese geweervuur het Sondagnag in Bangui, die hoofstad van die Sentraal-Afrikaanse Republiek, weerklink ondanks ‘n aandklokreël wat afgekondig is ná ‘n naweek van geweldpleging waarin minstens 20 mense dood is.

Geweervuur isnaby die polisiekantoor in Bangui gehoor. Verskeie winkels en … Lees verder

Teksboodskappe verbode in SAR

Teksboodskappe word tans in die SAR as ‘n veiligheidsbedreiging beskou.

Enige een wat ‘n teksboodskap in dié land probeer stuur, kry van Maandag af ‘n boodskap wat lui: “SMS verbode”.

Die regering van die Sentraal-Afrikaanse Republiek het selfoon-teksboodskappe verbied in … Lees verder

Dokters Sonder Grense in SAR aangeval, drie gedood

msfMSF, oftewel Dokters Sonder Grense, se hoof Stefano Argenziano sê sy organisasie sal hul teenwoordigheid in die Sentraal-Afrikaanse Republiek heroorweeg nadat drie van hul personeellede doodgemaak is.

Argenziano het gepraat na aanleiding van die aanval in Boguila waarin minstens 22 … Lees verder

VN-amptenaar saai paniek oor ‘volksmoord’ in SAR

‘n Senior VN-amptenaar is besig om paniek te saai oor ‘n “volksmoord” in SAR.

John Ging waarsku dat die risiko van ‘n volksmoord in die mineraalryke Sentraal Afrikaanse Republiek hoog is nadat 8 mense dood is.

Dié toestand is glo … Lees verder

Africom-opdrag om Afrikamag in te vlieg in konflikgebied

Die Amerikaanse Sekretaris van Verdediging, Chuck Hagel het gelas dat Amerika troepe vervoer vanaf Burundi na die Sentraal-Afrikaanse Republiek om te help met onderdrukking van die jongste oplewing in geweld daar.

Hagel het sy goedgekeuring gegee net nadat hy met … Lees verder

Zuma vra Afrika-eenheid voor Veiligheidskonferensie in Frankryk

Suid-Afrika en die Kongo-Brazzaville sê die tyd het aangebreek vir Afrika-leiers om oplossings vir Afrika- probleme te vind.

Afrika-leiers berei voor om volgende maand se Veiligheidskonferensie oor Afrika in Frankryk by te woon.

President Jacob Zuma het ‘n vergadering met Lees verder

Duisende vlug na SAR-hoofstad se lughawe-aanloopbane

africawarsDie Sentraal-Afrika president moes Woensdag krygshere van sy voormalige rebellie dreig om hul gebiede in die hoofstad Bangui te ontruim om weerspannige gewapende groepe te onderdruk .

In een van die grootste pogings nog om orde te herstel na Maart Lees verder

Pasop vir Amerikaanse destabilisering van Suid-Afrika!

Telkens as ek die hoofstroom- liberale webwerwe op my rekenaarskerm oopmaak, moet ek eers my lagbuie tot bedaring bring voor ek verder kan lees. Dieselfde koerante en joernaliste wat tot enkele maande gelede nog “ons wonderlike demokrasie” met “die beste … Lees verder

Die neokoloniale spel in SAR op dreef

Die felheid waarmee opposisielede van COPE en die DA president Zuma se optrede in die Sentraal-Afrikaanse Republiek veroordeel, laat ‘n mens wonder of hulle werklik verstaan wat daar afspeel. Die ander moontlikheid is dat hulle besonder goed ingelig is oor … Lees verder